TAXIT vier trots 30 jaar van uitnemendheid
Dit is met trots dat die bestuur van TAXIT terugkyk na 30 jaar van sukses en ons wil van die geleentheid gebruik maak om ons diepe waardering en dank uit te spreek teenoor die volgende rolspelers in ons firma. Ons kliënte – Oor ‘n tydperk van 30 jaar het ons die voorreg gehad om baie […]
